Akademia-das
R280
Eerste indrukke is belangrik
Die stylvolle Akademia-das versinnebeeld professionaliteit en rond enige uitrusting keurig af. Hierdie das, gemaak van duursame geweefde materiaal, is ideaal vir enige geleentheid waar jy as Akademia-verteenwoordiger ʼn goeie indruk wil maak.
Beskrywing:
Duursame geweefde materiaal
Kleur: Vlootblou met die Akademia-embleem daarop aangebring
Lengte: 150 cm
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.