Akademia das

R310

Eerste indrukke is belangrik. Die stylvolle Akademia-das versinnebeeld professionaliteit en rond enige uitrusting keurig af. Hierdie das, gemaak van duursame geweefde materiaal, is ideaal vir enige geleentheid waar jy as Akademia-verteenwoordiger ʼn goeie indruk wil maak.

IndienDie Winkelnie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het niesal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 77 in voorraad

Scroll to Top