Draband

R30

Ideaal om jou studentekaart of sleutels op te hang of om jou nek te dra.

Beskrywing:

  • poliëster
  • 3D-plakker
  • 9 cm (l) x 0,5 cm (b)

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 5 in voorraad

Scroll to Top