Akademia et al.
Akademia et al. bied ʼn verskeidenheid kortkursusse aan wat daarop gerig is om verskeie kursusgangers se behoeftes te vervul. Dié kortkursusplatform is perfek indien jy:
• jou professionele vaardighede wil opskerp;
• iets oor ʼn kort óf langer tydperk wil leer; en
• jou kennis wil verdiep.
Maak Akademia et al. jou tuiste vir relevante, toekomsgerigte, praktykgerigte en verrykende kortkursusse.
Besoek Akademia et al. : https://etal.akademia.ac.za/
Kontak ons: etal@akademia.ac.za



