Ondersteunerstrui
R690
Dra Akademia op die hart en ondersteun mekaar nie net langs die sportveld nie maar ook in die klaskamer. Fonties bring die gees!
Beskrywing:
- Uniseks-rugbytrui
- Houtknope
- Materiaal: 100%-katoen
- Bestel gewone grootte, indien jy ʼn gemakliker snit verkies kan jy een nommer groter neem
- Trots Suid-Afrikaanse ontwerp en produk
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.