Wys jou Fontie-trots met Akademia se handelsmerkplakkers. Die plakkers is perfek vir jou skootrekenaar, notaboek, waterbottel of enige plek wat ’n bietjie Fontie-gees kort.
Beskrywing
Agt plakkers per A4-blad
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem asb. kennis dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.