R450
Beskrywing:
Grootte | Buitesoolafmetings |
3 | 22 cm |
4 | 23 cm |
5 | 24 cm |
6 | 25 cm |
7 | 26 cm |
8 | 27 cm |
9 | 27.5 cm |
Die veldskoene word gemaak volgens bestellings. Dit kan tot 3 weke neem.
Neem net kennis dat hierdie skoene met die hand van egte leer gemaak word. Dit beteken dat die kleure mag wissel van lig- tot donkerbruin. Jou velskoene sal dus so uniek wees soos jy.
Akademia MSW (Maatskappyregistrasienommer: 2005/024616/08) is by die Departement van Hoër Onderwys en Opleiding as privaat hoëronderwysinstelling geregistreer ingevolge die Wet op Hoër Onderwys, 1997
Registrasienommer: 2011/HE08/005
© Kopiereg © 2023 - Akademia - Alle Regte Voorbehou