Artium | Paarl
R80
Akademia Paarl-kampus bied met groot opgewondenheid vir die eerste keer die Artium Kultuuraand aan waar koshuise se sêr- en toneel-groepe die gehoor met musiek en teaterkuns gaan vermaak.
Datum: Vrydag 7 Augustus 2016
Plek: Toringkerk-saal, Paarl
Tyd: 18:00
Kaartjieprys: R80
Kaartjies beskikbaar: 200
Bepalings en voorwaardes
- Die kaartjieverkope sluit op Donderdag 6 Augustus om 17:00.
- Jou aankoopfaktuur dien as jou kaartjie vir die geleentheid.
- Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word wat vir bemarkingsdoeleindes gebruik mag word.
- Die kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
- Akademia sal nie versending wat verkeerdelik gekies is, terugbetaal nie.
Beskikbaarheid: 156 in voorraad
