Beanie

R185

Steek jou deurmekaar hare weg of hou jou ore lekker warm, dis jou besluit met hierdie mooi beanie. 

Beskrywing:

  • Materiaal buite: Akrielvesel met riffelsteek gebrei
  • Materiaal binne: Pluisstof van poliëster
  • Akademia-leerembleem op die voorkant
  • Geborduurde Slazenger-logo op die agterpaneel

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

 

Beskikbaarheid: 18 in voorraad

Scroll to Top