Mussie

R220

Moenie dat die bibberweer jou onderkry nie!

Hou jou ore heerlik warm in die snerpende koue met hierdie snoesige Akademia-mussie.

Beskrywing:

  • Slazenger
  • Materiaal
    • Buitekant: akrielvesel, koussteek (rib knit)
    • Binnekant: poliëstervlies (fleece)

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 5 in voorraad

Scroll to Top