Jy sal nooit weer jou lees- of sonbril soek nie. Gebruik hierdie brildraband om jou bril altyd byderhand te hê.
Beskrywing:
Donkerbruin leer
Dra hom by jou son- of leesbril
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.