Teken in
Skep 'n rekening

Brildraband

R100

Jy sal nooit weer jou lees- of sonbril soek nie. Gebruik hierdie brildraband om jou bril altyd byderhand te hê.

Beskrywing:

  • Donkerbruin leer
  • Dra hom by jou son- of leesbril

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 7 in voorraad

Scroll to Top