Skep ʼn tuiste vir jou lees- of sonbril met die unieke brilhuisie.
Beskrywing:
Egte leer
Beskikbaar in lig- of donkerbruin
Akademia-embleem
Afmetings: 175 mm (l) x 80 mm (b)
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.