Buidelsakkie (moonbag)
R700
Die Akademia-buidelsakkie is lig, luuks en tref die modekol!
Dié sakkie, gemaak van regte leer, se ontwerp tref ʼn volmaakte balans tussen styl en funksionaliteit. Dit hou al jou noodsaaklikhede binne maklike bereik (daar is spasie vir vier winkel- of bankkaarte), sonder om modieuse elegansie in te boet. In kort: Dié veelsydige buitelsakkie rond enige voorkoms af, en verseker gerief – vir alledaagse gebruik of vir wanneer jy op reis is.
Beskrywing:
- Egte leer
- 25 (l) x 14 (b)
- Ligbruin
*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 2 in voorraad



