Die Akademia-sambreel

R190

Skerp son óf ʼn papsopwaternatdag – Die Akademia-sambreel beskerm jou teen die seisoenale elemente. Dié stylvolle dog praktiese sambreel sien as volg daaruit:

  • Agt-paneel klein sambreel
  • Gemaak uit 210-denier-poliëstermateriaal
  • ʼn Deursnee van 100 cm indien oopgemaak
  • Vlootblou met ʼn wit handelsmerktoepassing
  • Kompak genoeg om in jou klasdrafsak te pas

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

 

Scroll to Top