Sambreel

R210

Skerp son óf ʼn papsopwaternatdag – Die Akademia-sambreel beskerm jou teen die seisoenale elemente. Dié stylvolle tog praktiese sambreel sien as volg daaruit.

Beskrywing:

  • poliëster (190T)
  • nege panele
  • 96 cm (deursnee)

*Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

 

Beskikbaarheid: 10 in voorraad

Scroll to Top