Tweedejaarsbundel

R244

Die gedagtes van studente in woorde en prente: ʼn Tweedejaarsbundel is ‘n versameling van werke deur tweedejaarstudente van 2023 in die BEd-program as deel van die module Afrikaans 2. Die inhoud bestaan uit ‘n diverse reeks tekste, insluitend korter geskrewe tekste, gedigte, en visuele tekste.

IndienDie Winkelnie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het niesal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 7 in voorraad

Scroll to Top