“’n Stylvolle manier om altyd jou studentekaart veilig, en by jou te hou.”
Beskrywing
poliëster
3D-plakker
9 cm (l) x 0,5 cm (b)
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.