Teken in
Skep 'n rekening

Eerstejaarskamp 2024

R1 950

Wees deel van ʼn onvergeetlike ervaring.

Datum: 23-26 Januarie 2024
Plek: The Mighty Apies River Venue

Koste sluit in:

  • Retoerbusvervoer na die kampterrein en terug
  • T-hemp en hoed
  • Kos
  • Verblyf
  • Alle aktiwiteite

Sodra jy klaar betaal het, voltooi hierdie inskrywingsvorm en laai jou bewys van betaling (Winkel kwitansie) op. 

Navrae: akaprojekte@akademia.ac.za

Beskikbaarheid: 85 in voorraad

Scroll to Top