Eerstejaarskonsert | Paarl
R100
Akademia bied graag die Eerstejaarskonsert 2026 aan! Die eerstejaarskonsert is ’n aand vol ligte, lag en drama. Hier word jy nie net vermaak nie – jy word deel van die energie, die spanning en die pret. Die gehoor lag, juig en leef saam in elke oomblik, asof hulle self deel van die verhoog is.
Datum: Vrydag 6 Februarie 2026
Plek: La Rochelle-skoolsaal, Paarl
Tyd: 18:30 tot 21:00
Koste per kaartjie: R100 per kaartjie
Beskikbaarheid: 223 in voorraad
