Fontasties-inskrywing: Musiek

Price range: R20 through R50

Fontasties-inskrywing: Musiek

  • Datum: Vrydag 10 April 2026
  • Tyd: 17:00-21:00 (Bespreek jou plek op die Google-sigblad wat aan jou gestuur sal word sodra jou inskrywing voltooi is.)
  • Plek: Gerhardstraat-kampus
  • Koste per kaartjie:

Sang: individueel R20, groep R50

Instrumentaal: individueel R20, groep R50

Orkes (band): R50

  • Beskrywing: Het jy ʼn versteekte musiektalent? Skryf in vir die Fontasties-kunstefees en kom deel jou talent met die wêreld.

• Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
• Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
• Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Scroll to Top