Fontasties-inskrywing: Oop
R20 – R50Price range: R20 through R50
Fontasties-inskrywing: Oop
- Datum: Woensdag 8 April 2026
- Tyd: 17:00-21:00 (Bespreek jou plek op die Google-sigblad wat aan jou gestuur sal word sodra jou inskrywing voltooi is.)
- Plek: Gerhardstraat-kampus
- Koste per kaartjie:
Individueel R20
Groep R50
- Beskrywing: Het jy ʼn interessante of unieke talent? Skryf in vir die Fontasties-kunstefees en kom deel jou talent met die wêreld.
• Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
• Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
• Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
