Fontie-bal en Fontasties 2026 | Paarl

R380

Spesiale aanbod vir Paarl-kampusstudente

In die gees van Omgeeweek is daar vanjaar ʼn spesiale aanbod vir Paarl-kampusstudente beskikbaar, wat beide die Fontie-bal en Fontasties wil bywoon.

Hierdie aanbod kombineer een Fontie-bal-kaartjie met ʼn halfprys-Fontasties-kaartjie. Die aanbod is alleenlik vir studente beskikbaar.

Koste: R380 p.p.

Bepalings en voorwaardes

  • Daar is slegs 130 kaartjies beskikbaar.
  • Jou aankoopfaktuur dien as jou kaartjie vir die bal en Fontasties.
  • Neem kennis dat daar by beide geleenthede foto’s geneem gaan word wat vir bemarkingsdoeleindes gebruik mag word.
  • Die kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal indien dit verkeerdelik gekies is nie.
  • Die kaartjies is slegs vir Akademia-studente.

Navrae: paarl-studentesake@akademiastudente.co.za

Beskikbaarheid: 120 in voorraad

Scroll to Top