R200
Datum: Saterdag 18 Julie 2026
Plek: Akademia se Gerhardstraat-kampus, Gerhardstraat 117, Die Hoewes
Tyd: Vanaf 08:00
Koste per kaartjie: R200 per span
Beskrywing: Fontie-spreke is Akademia se debatkompetisie vir hoëronderwysinstellings.
Inskrywings sluit op Vrydag 19 Junie 2026