Fontie-T-hemp vir mans en dames: Blou
R145
Nie net nóg ʼn hemp nie maar ons gesamentlike embleem. Dra hierdie T-hemp met trots en wees deel van ons Fontie-familie.
Beskrywing:
- Uniseks-T-hemp
- Verkorte moue
- Dubbel gestikte nekrib, moue en soom
- Gevormde kante en ‘n lepelhals vir ‘n vleiende pas
- 100%-jersey knit (160 g)
Mates (cm) | S | M | L | XL | XXL | 3XL | 4XL | |
½ Bors: | 51 | 54 | 57 | 60 | 63 | 66 | 69 |
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.