Fontie-bal

R320

Die Fontie-bal neem vanjaar die tema van ʼn maskeradebal aan. Ons nooi dus alle Fonties om hul kreatiefste maskers aan te trek en die spoggeleentheid saam te kom geniet.

Koste: R320 per persoon

Datum: 10 April

Tyd: 18:00-22:00

Plek: Kleinkaap-boetiekhotel

Tema: Maskeradebal

Kaartjies beskikbaar: 400

Jou aankoopfaktuur dien as kaartjie vir die bal.

Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.

Akademia sal nie versending teurgbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.

Scroll to Top