Teken in
Skep 'n rekening

Fontieland-pretboekie

R30R50

Akademia stel met trots Fontieland – ʼn Pret-aktiwiteitsboek vir kinders bekend. Hierdie boekie is spesiaal saamgestel vir graad 4-7’s. Ontdek die avontuur van Fontie-wees saam met Hennie en Stella terwyl prettige aktiwiteite soos ʼn blokkiesraaisel, vind die verskille, soek die Fonties en nog vele meer voltooi word.

Vir meer inligting klik hier.

Scroll to Top