Frommelhaarband

R45

Voeg ’n subtiele, stylvolle Akademia-flair by jou haarstyl met hierdie praktiese frommelhaarband. Die sagte materiaal hou jou hare stewig in plek sonder om dit te beskadig, terwyl dit ’n modieuse afronding aan jou voorkoms verleen. 

Beskrywing

Materiaal: Poliëstermateriaal (mini matt) 

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 124 in voorraad

Scroll to Top