Kaarthouer

R150

Ideaal vir jou lisensie-, bank- en studentekaart. Kan ook dien as ʼn goeie sleutelhouer.

Beskrywing:

  • Egte leer
  • Afmetings: 10,5 cm (l) x 7 cm (b)
  • Kleur: Tan
  • Handgemaak

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Uit voorraad uit

Scroll to Top