Teken in
Skep 'n rekening

Kappiebaadjie vir mans en dames: Vlootblou

R410

Die sagte, fluweelagtige materiaal hou jou warm terwyl die unieke ontwerp jou onderskei van die massa. Net reg vir ʼn informele dag uit of ʼn gemaklike dag by die huis. 

Beskrywing:

  • Vlootblou kappiebaadjie met Akademia-handelsmerk.
  • Materiaal: 60%-katoen, 40%-poliëster (jersey knit)
  • Beskikbaar in groottes: S-4XL
  • Onderskeie snitte vir mans en dames beskikbaar.

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top