Karoo-karnaval! 

R100

Karoo-karnaval!

Kom beleef ʼn aand waar jy jou innerlike kind sonder voorbehoud kan omarm!

Die program is propvol pret, kreatiwiteit en opwindende aksie, van spanningsvolle kaskarwedrenne tot vermaaklike karnavalspeletjies, musiek en ʼn energieke atmosfeer. Dit is meer as net ʼn geleentheid, dit is ʼn ervaring waar vriendskappe versterk, spanwerk seëvier en herinneringe geskep word.

Datum: 28 Maart

Plek: Leriba-kampus

Tyd: 16:00

Koste: R100

Kom wees deel van die aksie!

  • Jou aankoopfaktuur dien as kaartjie vir die  Karoo-karnaval
  •  Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
  •  Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
  • Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
  • Kaartjie verkope sluit 5 Maart.
Scroll to Top