Koelsak

R195

Hou jou middagete of drankies koel en vars in hierdie stylvolle sak, met sy aardse voorkoms.

Beskrywing

  • 23 (w) x 15,5 (d) x 17 (h) cm 
  • 600D & kurk met PEVA-voering 
  • Gestop met grys PEVA-voering 
  • Verstelbare skouerband  

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 32 in voorraad

Scroll to Top