Teken in
Skep 'n rekening

Koffiebeker

R90

ʼn Groot beker met koffie of tee vir lang en oop gesprekke. 

Beskrywing:

  • Akademia-embleem op beker
  • 415 ml
  • Beige

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 40 in voorraad

Scroll to Top