Teken in
Skep 'n rekening

Koffiesakkie

R30

Brou KENNIS. Maak jou los van wat agter is, geniet die proses van filtrasie en brou jou vorming.

Beskrywing:

  • Een sakkie maak een koppie koffie
  • Kan enige tyd en plek gemaak word – jy het niks meer nodig nie as warm water, suiker en melk
  • Vertrou die proses van vorming

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 2 in voorraad

Scroll to Top