Kom kuier met ’n uitgewer

R250

Kom kuier met ’n uitgewer

Formaat: Aanlyn seminaar

Datum: 29 Oktober 2026

Tyd: 18:30 tot 19:30

Gemik op: Diegene met voltooide manuskripte wat wil weet wat die volgende stap is in die uitgewersproses

Prys: R250 per persoon

Kom kuier met ’n uitgewer is ’n aanlyn seminaar met kenners uit die uitgewersbedryf. Dit bied waardevolle insig vir skrywers wat wonder wat die volgende stap met hul manuskrip is. Gesels saam met twee ervare uitgewers in ’n gesprek gefasiliteer deur nog ’n kenner uit die bedryf, en kry antwoorde op jou vrae.

 

Bepalings en voorwaardes: Kursusfooie is nie oordraagbaar of terugbetaalbaar indien jy nie aan die kursus wat jy gekies het deelneem, sperdatums haal of dit voltooi nie.

Scroll to Top