Sportklere: Sportbroek

R230

Van rugby tot die strand, ʼn braai of net ʼn vinnige stappie. Dit is die ideale aanvulling tot jou sport- en ontspanningsklerekas.

Beskrywing:

  • Uniseks
  • Sakke in die sy
  • X-Tech, afwerking van hoogstaande gehalte, droog vinnig en beheer vogtigheid
  • Dubbele, vertikale, weerkaatsende omboorsel
  • 100%-poliëstermateriaal, liggewig (100 g) en skeurbestand
  • Broekband met rek en trekkoord
Grootte XS S M L XL 2XL 3XL
cm 32-39 35-42 38-45 41-48 45-52 49-56 53-60

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top