Leerbeursie vir dames
R890
Die perfekte afronding vir jou handsak. Dit is klein genoeg om nie te veel spasie op te neem nie maar groot genoeg vir al jou kaarte en kontant.
Beskrywing:
- Bruin beursie van egte leer vir dames
- Egte, hoë kwaliteit beesleer
- Handgemaak van plaaslike materiale
- Plek vir note, kleingeld en tien kaarte
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Uit voorraad uit