Leerbeursie vir mans

R530

Of jy geld het of nie, almal kort ʼn beursie. Stylvol en net reg om al die kaarte en kontant bymekaar te hou. 

Beskrywing:

  • Donkerbruin beursie van egter leer vir mans
  • Egte, hoë kwaliteit beesleer
  • Handgemaak van plaaslike materiale
  • Plek vir note, kleingeld en ses kaarte

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 1 in voorraad

Scroll to Top