Leesgids vir n gestruktureerde leesstrategie

R240

Lees is soos om ‘n musiekinstrument te bespreel; dis nie iets wat eenmalik aangeleer en dan vir altyd bemeester word nie. Lees is ‘n vaardigheid wat aanhou verbeter deur oefening.

IndienDie Winkelnie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het niesal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 10 in voorraad

Scroll to Top