Teken in
Skep 'n rekening

Lipsalf

R25

Akademia is op almal se lippe. Ideaal om jou te lippe sag te hou terwyl jy studentelewestories met medestudente deel.  

Beskrywing:

  • Kondensmelkgeur

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 2 in voorraad

Scroll to Top