Teken in
Skep 'n rekening

Loopbaanadvies: Career Direct®

R1 500

Loopbaanadvies: Career Direct®

Kry sekerheid oor jou loopbaankeuses!

Career Direct® se omvattende toets fokus op persoonlikheid, belangstellings, vaardighede en waardes. Die daaropvolgende konsultasiesessie met ʼn gekwalifiseerde Career Direct-konsultant vanuit Akademia se geledere sal jou help om die data aangaande hierdie vier aspekte te interpreteer in keuses ten opsigte van vakke, studierigtings en loopbaankeuses, afhangend van jou behoeftes.

Tydsduur: Dit neem sowat ʼn uur om die toets te voltooi.

Proses:

Koop jou toets op hierdie blad. ʼn Konsultant sal jou kontak met die toegangskode om die toets te voltooi. Nadat die toets voltooi is en jou verslae ontvang is, sal ʼn konsultasiesessie gereël word (in persoon of virtueel) sodat die data van jou verslae bespreek en interpreteer kan word.

Lees hier meer oor Career Direct®

Scroll to Top