Magalies-maskers
R30 – R140Price range: R30 through R140
Trek jou beste aanddrag aan, sit jou masker op en kom beleef ʼn onvergeetlike aand.
Datum: Vrydag 10 Julie 2026
Tyd: vanaf 18:00
Plek: Kapstadt Brauhaus Centurion
Kleredrag: formeel vir maskerbal
Koste: enkelkaartjie R80 | dubbelkaartjie R140
Kaartjies beskikbaar: 200
Gebruik jou bewys van betaling as jou kaartjie by die deur.
Magalies-maskers kombineer die elegansie van ʼn klassieke maskerbal met die opwinding van ʼn pokeraand met baie op die spel. Gaste kan uitsien na:
- pokertafels en kaartspeletjies
- luukse maskerbalatmosfeer
- fotogeleenthede (fotohokkie)
- prys vir die beste pokerspeler
- prys vir die paartjie met die beste uitrustings en maskers
- musiek, dans en vermaak
- Neem kennis dat daar foto’s geneem gaan word.
- Kaartjies is nie terugbetaalbaar nie.
- Akademia sal nie versending terugbetaal wat verkeerdelik gekies is nie.
