Teken in
Skep 'n rekening

Mansgholfhemp

R465

Hierdie gemaklike gholfhemp is perfek vir die gholfbaan, die klas, die gimnasium asook die kafeteria. 

Beskrywing:

  • Vlootblou Slazenger-gholfhemp met Akademia-embleem in vlootblou op linkerbors
  • Gemaak van ligte en gemaklike poliëster
Mates (cm) S M L XL XXL 3XL 4XL
½-bors: 53 56 59 62 65 68 71
½-soom: 52 55 58 61 64 67 70
Moulengte: 47 49 51 53 55 57 59

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Scroll to Top