Teken in
Skep 'n rekening

Moulose Fontie-hemp vir mans en dames: Blou

R190

Spesifikasies:

  • Uniseks moulose hemp
  • Gemaklike lae halslyn en halslynbelegsel, ideaal vir handelsmerk-etiket
  • Noupassend en effens rekbaar
  • Materiaal van goeie gehalte, bevat reaktiefgekleurde katoenvesel

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Mates (cm) S M L XL XXL 3XL  
½ Bors: 47 50 53 56 59 62
Scroll to Top