Teken in
Skep 'n rekening

Muismat

R50

Gebruik jou muis sonder enige frustrasie. Hierdie muismat sal nie net jou muis met gemak laat beweeg nie maar ook jou werkstasie stylvol afrond.  

Beskrywing:

  • Okiyo-kurk
  • Afmetings: 220 mm (l) x 180 mm (b)

Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.

Beskikbaarheid: 3 in voorraad

Scroll to Top