Inleidende perspektief op kurrikilumstudies

R365

Akademia Uitgewery

In die onlangse verlede het die veld, Kurrikulumstudies, oftewel die bestudering van die kurrikulum, sy verskyning gemaak in onderwysersopleidingsprogramme aan Suid-Afrikaanse universiteite nadat dit dikwels afgeskeep en selfs misgekyk is. Tans is daar ʼn tekort aan handboeke om hierdie groeiende studieveld aan studente bekend te stel, des te meer Afrikaanse handboeke. Hierdie boek voorsien in daardie behoefte. Die boek sou nie moontlik gewees het sonder die borg van die Akademie vir Suid-Afrikaanse Wetenskap en Kuns nie.

IndienDie Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het niesal ons jou in kennis stel. Neem net kennis dat daar ʼn wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees. 

Beskikbaarheid: 7 in voorraad

Scroll to Top