NP van Wyk Louw-lapelwapen (Pin)

R100

NP van Wyk se fokus was op waarheid, goedheid en skoonheid. Dra dié lapelwapen om jou uitrusting stylvol af te rond. Op dieselfde tyd eer jy NP van Wyk Louw se nagedagtenis.

Beskrywing: 

  • Ronde, brons lapelwapen met NP van Wyk Louw se gesig.

Let wel: Indien Die Winkel nie voorraad van jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal jy daarvan in kennis gestel word. ʼn Wagtydperk van tussen twee tot vier weke is van krag vir bestellings.

Scroll to Top