Oriënteringsetepakket (Paarl-kampus)
R650
Oriënteringsetepakket (Paarl-kampus)
Hoekom is dit vir ’n instelling soos Akademia so belangrik dat almal saameet?
Vir studente om op hulle beste te kan funksioneer, is gesonde en bekostigbare etes uiters belangrik. Daarom skep die instelling gereelde geleenthede en platforms om in samesyn te eet.
Etepakket: Paarl-kampus
Beskrywing: Buffet-etes (vier middagetes, drie aandetes) en ’n konsertkospakkie.
Koste van pakket: R650
Vir enige navrae, stuur gerus ’n e-pos na paarlkoshuisadmin@akademia.ac.za.
