Akademia-pet

R355

Maak ʼn blywende indruk met die Akademia-pet. Dié pet is ideaal om jou in die warm somermaande teen die son te beskerm. Die handelsmerk voor en verstellingsbandjie agter is van egte leer, so jy sal in styl op kampus of op die sportgronde kan verskyn.

Beskikbaarheid: 2 in voorraad

Scroll to Top