Akademia-pet
R355
Maak ʼn blywende indruk met die Akademia-pet. Dié pet is ideaal om jou in die warm somermaande teen die son te beskerm. Die handelsmerk voor en verstellingsbandjie agter is van egte leer, so jy sal in styl op kampus of op die sportgronde kan verskyn.
Indien Die Winkel nie voorraad vir jou gekose produk(te) beskikbaar het nie, sal ons jou in kennis stel. Let wel dat daar ’n wagtydperk van tussen twee en vier weke sal wees.
Beskikbaarheid: 119 in voorraad




